| 26 January 2012 | Verblyf vir SAJTU kampioenskappe |
| Die verskillende verblyf opsies vir die komende SAJTU kampioenskappe is sopas beskikbaar gestel, gaan kyk gerus onder Juniors/2012 Championships. .... |
| 23 January 2012 | WP Boland Junior liga Nuus |
| Baie dankie aan Gimnasium vir die aanbied van die byeenkoms Ons glo dit was n aangename en goeie byeenkoms so vir die begin van die seisoen. .... |
| 17 January 2012 | WP Boland Junior liga kompetisies |
| Alle inskrywings vir Saterdae se kompetisie moet 12uur op ‘n Vrydag middag reeds in wees by Paul. Stuur per e-mail na paul@koebergrekenaars.co.za of faks na 0866102645. Dui aan op vorm plaat of gewoon. .... |