Beste Provinsie/Klub Voorsitters, Dit is duidelik dat die 720/700 gewigsafdeling vir minstens sommige klubs „n “issue” is. Dit raak egter alle klubs en die formaat, aard en tydsduur van byeenkomste word beinvloed. Dit is beslis nie in toutrek se belang dat byeenkomste onder spreiligte voltooi word nie. Ons kan nie heeldag toutrek en verwag veral jonger (en maerder!) mense moet by die sport bly as deelname so uitgerek is nie.
700 en 720 kg afdeling .pdf
|